mielies
10,21% meer mielies is aangeplant
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha[...]
Die geskatte mielie-oes is 10% kleiner as in 2018
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,89 t/ha is. Die geskatte[...]
Die geskatte mielie-oes is 12% kleiner as die 2018-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,017 miljoen ton gestel, wat 0,34% of 37 800 ton meer is as die vorige skatting van 10,979 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,79 t/ha is. Die geskatte[...]
Kommersiële mielie-oesskatting is 0,42% meer as die vorige skatting
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,979 miljoen ton gestel, wat 0,42% of 46 200 ton meer is as die vorige skatting van 10,933 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,77 t/ha is. Die geskatte[...]
Somer- en wintergewasse 2019: Produksieskatting en voorneme om gewasse te plant
Somergewasse – 2019 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,655 miljoen ton gestel, wat 0,90% of 94 650 ton meer is as die vorige skatting van 10,561 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs[...]