mielies
Produksiekatting vir somergewasse: Mielies is 0,74% minder as vorige seisoen
Somergewasse – 2019 Kommersiële mielies: Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 301 800 ha, wat 0,74% of 17 050 ha minder is as die 2 318 850 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar 1,45% of 32 900 ha meer as die voorlopige oppervlakteskatting van[...]
Mieliename – die oorgang van mooi na funksioneel
Mooi, beskrywende, romantiese name het die mieliebedryf versier in die tyd voor bastersaad – toe ՚n man nog vier of vyf ton per hektaar as ՚n vet oes beskou het en ՚n groot gesin kon versorg met mielieproduksie op twee- of driehonderd hektaar. ՚n Mens verstaan dat niemand vandag[...]
Nuutste oesskatting: Mielie-oes onveranderd
Somergewasse – 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak[...]
Minder mielies aangeplant hierdie seisoen
Somergewasse – 2018 Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2[...]