Oesskatting
Nuutste oesskatting: Mielie-oes onveranderd
Somergewasse – 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak[...]