Baardknyp
Baardknyp by mielies (“silkjamming”)
deur Roelof le Roux, landboukundige Baardvorming en bestuiwing is van kritieke belang by pitvorming van mielies. Elke bestuifde baard kan ՚n pit by die opbrengs voeg, maar ՚n onbestuifde baard is ՚n verlore pit. Enige hindernis vir die bestuiwingsproses het dus ՚n baie regstreekse impak op die opbrengs. Hindernisse[...]