Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 29th April 2026

VIDEO: Limagrain se sonneblomwenke

By 0 min read
50 words

LIMAGRAIN_NABOOMSPRUIT_THUMBNAIL

Anita Janeke, produkontwikkeling vir Limagrain op Sonneblom, doen al 15 jaar navorsing op sonneblomme. Sy vertel meer oor Limagrain se splinternuwe konvensionele sonneblom kultivars, LG 50745 en LG 50746. Hulle sonneblomme staan goed en is lekker sterk.

Kyk die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0