Categories: Artikels, Resource management videos, VideosPublished On: 14th September 2026

VIDEO: Limagrain en DLF se Reason- meerjarige raaigras in die Tsitsikama: dig, sterk en produktief

By 0 min read
86 words

ProAgri Media – YouTube Thumbnail Landscape

Reason-meerjarige-raaigras lewer van die begin af sterk produksie en behou ’n digte, blaarryke stand.

Dirk Coetzee en Nico le Roux gesels oor die Reason- meerjarige raaigras aanplanting wat by Doriskraal in die Tsitsikama geplant is. Die Reason-meerjarige-raaigras lewer van die begin af sterk produksie, met ’n laer neiging tot aarvorming ná beweiding of sny, digter halms, hoë digtheid en ’n uitstekende vermoë om verskillende weerstoestande te trotseer.

Hierdie gras is perfek vir enige boer wat sy diere groot en sterk wil hê.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0