Pioneer

Pioneer vier 100 JAAR met Agronomie-toer

Elke jaar bied Pioneer hul Agronomie dae aan. Hierdie dae gee boere in verskillende areas die geleentheid om eerstehands te sien wat Pioneer se saadgenetika vir hulle kan beteken. Hierdie jaar was egter ekstra spesiaal: dié wêreldbekende saadmaatskappy het hul 100ste bestaanjaar herdenk. Om hierdie mylpaal te vier, het[...]

By Natasha Pretorius|24th April 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Nuwe sensasie-witbasterplatform in die medium-kort droëland-groeiklas vir die oostelike produksiegebiede

Die sukses van ’n baster is grootliks afhanklik van goeie bestuurspraktyke. Eerstens speel grondvoorbereiding, en dan die planter tesame met die planteraksie, die belangrikste rol. Agronomiese praktyke tot die voorbereiding van ’n optimale wortelontwikkelingsomgewing speel ook natuurlik ’n belangrike rol. Tesame met ’n goed aangepaste wortelstelsel van genetika, is[...]

Pioneer stel nuwe wit droëlandkultivar bekend

Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgend as die wêreldkampioene aangewys, en Suid-Afrika swaai ook tans die septer as die wêreldkrieketkampioene in vyfdagtoernooie. Ook op die gebied van wetenskap en[...]

Pioneer vier 100ste bestaansjaar

Pioneer, ’n wêreldleier in die verskaffing van landbousaad en agri-oplossings, vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. As deel van hierdie vieringe beklemtoon Pioneer hul diepgewortelde vennootskap met Suid-Afrikaanse boere. “Net soos Pioneer boere wêreldwyd die afgelope eeu ondersteun het, staan ons reg om die volgende 100 jaar saam met Suid-Afrikaanse[...]

By Spesialisskrywer|9th January 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Nuus|Tags: , |

Pioneer: Kuilvoer: Snyvenster-voorspelling

Mieliekuilvoer is die belangrikste deel van 'n gebalanseerde voerkraal- of melkeryrantsoen. Die stysel in mieliekuilvoer is die energiebron van die rantsoen, en ook die goedkoopste vorm van stysel. Van die belangrikste faktore vir goeie kwaliteit kuilvoer is: Sny teen die regte vogpersentasie, met ander woorde die droë materiaal waarde;[...]

By Spesialisskrywer|27th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top