Snyvenster

Pioneer: Kuilvoer: Snyvenster-voorspelling

Mieliekuilvoer is die belangrikste deel van 'n gebalanseerde voerkraal- of melkeryrantsoen. Die stysel in mieliekuilvoer is die energiebron van die rantsoen, en ook die goedkoopste vorm van stysel. Van die belangrikste faktore vir goeie kwaliteit kuilvoer is: Sny teen die regte vogpersentasie, met ander woorde die droƫ materiaal waarde;[...]

By Spesialisskrywer|27th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top