Philip Fourie

Pioneer: Kuilvoer: Snyvenster-voorspelling

Mieliekuilvoer is die belangrikste deel van 'n gebalanseerde voerkraal- of melkeryrantsoen. Die stysel in mieliekuilvoer is die energiebron van die rantsoen, en ook die goedkoopste vorm van stysel. Van die belangrikste faktore vir goeie kwaliteit kuilvoer is: Sny teen die regte vogpersentasie, met ander woorde die droë materiaal waarde;[...]

By Spesialisskrywer|27th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Voorkom saailing- of Wortelsiektekompleks

Deur Philip Fourie – Pioneer-Landboukundige Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë-” of “siek grond”, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir alle gewasse nie en dit is ook nie altyd as[...]

0
Go to Top