Pioneer
Video: Van saad tot sonneblom en al die groeistadiums tussenin
Pioneer weet van sonneblomme en in hierdie video wil hulle so paar van jou sonneblom vrae beantwoord. Volg gerus vir Phillip Fourie, lanboukundige vir Pioneer Saad Suid Afrika terwyl hy jou deur die groei stadiums van ‘n sonneblom vat. Van die vegetatiewe groeistadium, die vroë reproduktiewe stadium, die vol[...]
Pioneer teel nog ‘n voorloper: P1225PW vind staanplek onder vol besproeiing in die meer gematigde oostelike deel van die Oranjerivier-besproeiingsgebied
Die baster P1225PW is in die 2023- 24 seisoen vir die eerste keer in strookproewe in die Noord-Kaap besproeiingsgebied aangeplant, en het in 'n vroeë proef in die Luckhoffgebied goed presteer teen bewese besproeiingsbasters. Die kultivar is aanvanklik ontwikkel vir droëland in die oostelike produksiegebiede, maar word ook meer[...]
Pioneer se veldfeite: Waarom moet ek nie saad terughou nie?
Saad bevat die kiem van lewe, die belofte van groei. Dit is die natuur se wonderwerk in die bewaring van identiteit van variëteite. Dit verseker dat die identiteit deurlopend van een geslag na die volgende oorgedra word. Tog is die voorkoms van basterkrag in kruisteling ՚n besonderse wonderwerk wat[...]
Video: Pioneer- Sien is glo in Sannieshof
Sien is glo en dit is presies wat boere by Pioneer se Agrononomie dag by Sannieshof vanjaar gedoen het: Hulle het met hulle eie oë gesien en geglo. Pioneer het hulle verskillende sonneblom-, mielie- en sojakultivaars die praatwerk laat doen. Boere kon ook natuurlik voor die tyd insiggewende lesings[...]
Mielie-, sojaboon- en sonneblomboere stroom na Sannieshof: Pioneer haal uit en wys
Sien is glo en dit is presies wat boere by Pioneer se Agrononomie dag by Sannieshof vanjaar gedoen het: Hulle het met hulle eie oë gesien en geglo. Pioneer bied hierdie Agronomie dae aan in verskeie dele van die land en die dae word nie net gekenmerk deur die[...]