Pioneer
Nuwe navorsing vir verhoogde mielie-opbrengste
Nuut in terme van Pioneer se proewe Daar word elke jaar verskillende soorte proewe in elke agent se gebied geplant, soos strookproewe, PKP-proewe (“Product Knowledge Plots”) en dan natuurlik DAT-proewe (“Digital Agronomy Trials”). Wat nuut is, is dat ons begin het om nie net plantestandvariasies te plant deur middel[...]
Eerste 2025 Agronomiedag vir Pioneer maak boere opgewonde
‘n Skatkis van kennis, inligting en vernuwing. Dit was die Pioneer Agronomiedag wat tussen Vredefort en Kroonstad aangebied is, met sy insiggewende program van teoretiese lesings en praktiese veldproewe. Hierdie dag het nie net inligting verskaf nie, maar het ook ‘n waardevolle platform gebied vir boere om direk van[...]
Pioneer se eerste Agronomiedag vir 2025: ‘n Dag van vernuwing, tegnologie en praktiese oplossings vir boere
‘n Skatkis van kennis, inligting en vernuwing. Dit was die Pioneer Agronomiedag wat tussen Vredefort en Kroonstad aangebied is, met sy insiggewende program van teoretiese lesings en praktiese veldproewe. Hierdie dag het nie net inligting verskaf nie, maar het ook ‘n waardevolle platform gebied vir boere om direk van[...]
Nuwe droëland wit Pioneer kultivar
Betroubaarheid, stabiliteit en veral aanpasbaarheid van nuwe kultivars is van uiterste belang vir suksesvolle mielieverbouing. In ‘n omgewing van konstante nuwe agronomiese benaderings, en die onvoorspelbaarheid van klimaat (reën en temperatuur) word gemoedsrus ernstig beproef. Beperking van risiko is om die beheerbare te beheer. Dit raak toenemend belangrik. Beheerbare[...]
Nuwe sensasie basters in die medium-kort & medium-lank droëland groeiklas vir die Oostelike produksiegebiede
Met hedendaagse klimaats- en ekonomiese onsekerheid is basterkeuse en plasing daarvan seker van die belangrikste bestuursvereistes. Opbrengs is natuurlik die eerste vereiste waarna gestreef word, dus moet menslike- en omgewingsfaktore na elke produsent se vermoë bestuur word. Klimaatsrisiko speel die grootste rol in vogbewaring, dus is die regte bewerkingspraktyke[...]