proewe
Nuwe sensasie basters in die medium-kort & medium-lank droëland groeiklas vir die Oostelike produksiegebiede
Met hedendaagse klimaats- en ekonomiese onsekerheid is basterkeuse en plasing daarvan seker van die belangrikste bestuursvereistes. Opbrengs is natuurlik die eerste vereiste waarna gestreef word, dus moet menslike- en omgewingsfaktore na elke produsent se vermoë bestuur word. Klimaatsrisiko speel die grootste rol in vogbewaring, dus is die regte bewerkingspraktyke[...]
Vrystaat Jongooiklub-sukses weergalm deur die Vrystaat Vlaktes
Die Vrystaat Jongooiklub het op 6 Desember die jaar op ’n jubelende noot afgesluit. Dié afsluitingsdag vir die boere was saamgestel uit talle uitstallers, borge, skaaptelers en lede van die publiek wat by die Smithfield Gholfklub saamgesmelt het om die harde werk en ywer van die Jongooiklub deur die[...]