Groeistadiums
Video: Van saad tot sonneblom en al die groeistadiums tussenin
Pioneer weet van sonneblomme en in hierdie video wil hulle so paar van jou sonneblom vrae beantwoord. Volg gerus vir Phillip Fourie, lanboukundige vir Pioneer Saad Suid Afrika terwyl hy jou deur die groei stadiums van ‘n sonneblom vat. Van die vegetatiewe groeistadium, die vroë reproduktiewe stadium, die vol[...]
Sojaboon groeistadiums saam met Pioneer
De Bruyn Myburg, Pioneer Lanboukundige, wys die vegatatiewe stadiums van sojabone uit. Elke boon moet met 50% massa toeneem voordat dit ontkiem. Na ontkieming verskyn twee saadlobbe bo die grond en begin fotosinteer. Die blare verskyn in pare en elke omvoude paar staan bekend as 'n vegatatiewe stadium. https://www.youtube.com/watch?v=7OR_2JaHhIw[...]
Ken en verstaan ‘n mielieplant se groeistadiums
Roelof le Roux, landboukundige by Pioneer verduidelik in hierdie video hoe 'n mielie se lewenssiklus ontwikkel en watter stadium belangrik is vir 'n mielieboer: