Sojaboon groeistadiums saam met Pioneer
Pioneer Soja Thumbnail
De Bruyn Myburg, Pioneer Lanboukundige, wys die vegatatiewe stadiums van sojabone uit.
Elke boon moet met 50% massa toeneem voordat dit ontkiem. Na ontkieming verskyn twee saadlobbe bo die grond en begin fotosinteer. Die blare verskyn in pare en elke omvoude paar staan bekend as ‘n vegatatiewe stadium.
Om jou naaste landboukundige te kontak, besoek die webtuiste by: https://www.pioneer.com/za.