Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 1st July 2024

VIDEO: Fendt se bul spog by Stroperresies 2024

By 1 min read
107 words

DSC_7920

Die Fendt-stroper is ontwikkel in die globale AGCO “centres of excellence” in oestegnologie. Met die insette van talle boere regoor die wêreld, het AGCO die stroper ontwikkel wat hom vandag een van die mees moderne en gevorderde stropers op die mark maak.

Die unieke eienskappe van hierdie pragtige, sterk, swart stroper het dit maklik laat lyk om deur die lande te beweeg en dit verg geen oortuiging dat dit die moeite werd is om in hom te belê nie. Hierdie stroper verkoop homself!

Vir meer inligting, besoek Fendt.com/za of kontak vir Frans Cronje by 066-581-7505.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0