Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 1st July 2024

VIDEO: Massey Ferguson maak mooi by Stroperresies 2024

By 1 min read
104 words

WhatsApp Image 2024-06-19 at 14.03.44 (2)

Massey Ferguson se bielie 9895 Klas-8-stroper het vanjaar weer sy verskyning by die jaarlikse stroperresies gemaak.

Thomas Wait, AGCO SA produkbemarkingsbestuurder, vertel dat die MF9895 Klas-8-stroper die ideale kombinasie van krag, tegnologie en doeltreffendheid is.

Die stroper het ‘n 9,8 liter, sewe-silinder AGCO power-enjin wat 365 kW lewer. ՚n Klap aan die regterkant van die stroper maak die enjin toeganklik sodat die operateur dit maklik kan versien of herstel indien dit in die veld sou breek.

Besoek gerus Massey Ferguson se webtuiste www.masseyferguson.com om meer te leer oor hulle voortreflike, boervriendelike stropers en diens.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0