Trekkerkompetisie

VIDEO: Wenner van die CASE IH-trekkerkompetisie

'n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]

By Spesialisskrywer|22nd May 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top