Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 22nd May 2025

VIDEO: Wenner van die CASE IH-trekkerkompetisie

By 0 min read
74 words

Case HI CNH Competition_TN reg

‘n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop.

Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH JX45T is ‘n veeldoelige tweewieldryfstaatmaker met ‘n turboaangejaagde driesilinderenjin wat 31 kW lewer.

Kyk die volle storie hier:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0