pienk
VALTRA in PIENK: Getooi vir ‘n goeie doel
Tussen die gewasse op ’n gemengde boerdery by Skuinsdrift in Noordwes is daar min dinge wat so vinnig die oog vang soos ’n helderpienk Valtra. Hier word onder meer met saadmielies, sojabone, sonneblom, witbone en koring geboer, terwyl beeste ook deel van die boerdery vorm. Vir Santie van Rensburg[...]