AGCO
A tractor for Africa: The Massey Ferguson 5M SERIES is ready to work
Across Africa, farming conditions differ greatly from one region to the next. Some farmers cultivate grain under dry conditions, while others focus on sugarcane, cotton, fruit, vegetables or livestock production. What African farmers have in common, however, is the need for machinery and tractors that are reliable, economical and[...]
Boere, maak jou bestaande toerusting slimmer met PTx
Presisieboerdery is al lankal nie meer net ’n luuksheid vir grootskaalse boerderye nie, dit het ’n noodsaaklikheid geword vir boere wat slimmer wil werk, insetkoste wil beperk en elke hektaar optimaal wil benut. By NAMPO 2026 het AGCO weer sterk klem gelê op tegnologie-oplossings met hul PTx-aanbieding, waar boere[...]
VIDEO: Alles is moontlik met ‘n Fendt-trekker
Kojo Boerdery het drie Fendt 1050-trekkers vir hul boerdery aangeskaf. Johan du Plessis (Dup), plaasbestuurder van die saai-afdeling by Kojo Boerdery, vertel dat die drie Fendt 1050-trekkers ’n baie veelsydige rol binne die boerdery vervul. Volgens hom word die trekkers gebruik vir verskeie take, wat insluit grondvoorbereiding, plantwerk en[...]
Een trekker vir elke plaas: Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend
Wanneer ’n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk ... dag ná dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig dié[...]
Van beroking tot oes: Massey se rol binne Leeuwheuvel Boerdery
Tussen die uitgestrekte lande van die Christiana- en Vryburg-distrik lê die hart van Leeuwheuvel Boerdery, ’n familieboerdery waar boerdery nie net ’n beroep is nie, maar ’n lewenswyse wat diep in die bloed van drie geslagte vloei. “Ek en my pa en broer, Schalk, boer saam en ek is[...]