JBJ
Van beroking tot oes: Massey se rol binne Leeuwheuvel Boerdery
Tussen die uitgestrekte lande van die Christiana- en Vryburg-distrik lê die hart van Leeuwheuvel Boerdery, ’n familieboerdery waar boerdery nie net ’n beroep is nie, maar ’n lewenswyse wat diep in die bloed van drie geslagte vloei. “Ek en my pa en broer, Schalk, boer saam en ek is[...]