Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 22nd April 2026

VIDEO: Alles is moontlik met ‘n Fendt-trekker

By 0 min read
85 words

Fendt Trekker

Kojo Boerdery het drie Fendt 1050-trekkers vir hul boerdery aangeskaf. Johan du Plessis (Dup), plaasbestuurder van die saai-afdeling by Kojo Boerdery, vertel dat die drie Fendt 1050-trekkers ’n baie veelsydige rol binne die boerdery vervul.

Volgens hom word die trekkers gebruik vir verskeie take, wat insluit grondvoorbereiding, plantwerk en ook om tapkarre te sleep tydens strooptyd. Die trekkers het baie krag, is betroubaar, het goeie trekvermoë en brandstofverbruik.

Kyk die video vir meer inligting oor die reuse trekker.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0