Dalton Boeredag

Fendt-trekkers beïndruk boere by Dalton Boeredag

Dalton Boeredag 2025 het vanjaar ՚n splinternuwe gesig gehad – Fendt het vir die eerste keer op die geleentheid verskyn, en boere kon nie uitgepraat raak oor die trekkers se gemak, tegnologie en werkverrigting nie. Cornie Tosen, algemene bestuurder van FMS, het almal hartlik verwelkom by die FMS Boeredag:[...]

By Spesialisskrywer|17th October 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top