agri

Georganiseerde landbou is nie ’n luuksheid nie, dis ‘n noodsaaklikheid: Waarom elke boer lid van TLU SA behoort te wees

deur Bennie van Zyl, TLU SA In die moderne Suid-Afrika waar boere daagliks gekonfronteer word met beleidsdruk, grondonsekerheid, infrastruktuurverval, misdaad en internasionale bemarkingsbeperkings, is daar eenvoudig geen ruimte meer vir stil toekyk nie. Die boer wat nie georganiseer is nie, is blootgestel. Daarom staan TLU SA al vir meer[...]

By Spesialisskrywer|23rd June 2025|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , |
2
Go to Top