VIDEO: Lemmertrust Boerdery kies Fendt

AGCO Fendt Thumbnail
Familieboerdery is meer as net ’n beroep – dit is die hartklop van die landboubedryf en ՚n erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.
By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van Fendt-masjinerie en ՚n sterk familieband. Met die aflosstokkie stewig in die hand, wys die huidige geslag hoe tradisie en vernuwing saamwerk om volhoubare groei en vooruitgang te verseker.
Kyk die video hier:
Tradestuff het ՚n groot onderdele- en heel-goedere-afdeling. Die personeel van Tradestuff staan gereed om jou te help en om die pad saam met jou te stap. Vir enige navrae, kontak Tradestuff by (+27)18-431-0062 of besoek hulle webwerf by www.mftradestuff.co.za.