Tradestuff
VIDEO: Lemmertrust Boerdery kies Fendt
Familieboerdery is meer as net ’n beroep – dit is die hartklop van die landboubedryf en ՚n erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van Fendt-masjinerie en ՚n sterk familieband. Met die aflosstokkie[...]
Tradestuff tot jou diens! AGCO-handelaar in Noordwes gee terug aan boere
Enige gesoute boer verstaan hierdie baie goed: Dit help nie jy koop ՚n trekker van hoë gehalte, maar daar is nie agterna naverkopediens nie. Tradestuff in Noordwes verstaan dit ook en dit is wat sorg dat Tradestuff se getroue klante altyd terugkom vir nuwe toerusting. “Diens, diens, diens,” sê[...]
Vir Tradestuff gaan dit net oor diens, diens diens! | AGCO
"Daar is drie woordjies wat saak maak in my besigheid en dit is diens, diens, diens". So sê besturende direkteur van Tradestuff, Rudi Barnard. Dié aand was 'n lekker geleentheid waar Tradestuff hulle besigheid en kliënte gevier het. Rudi vertel dat hulle baie ondersteuning van hulle kliënte gekry het[...]