Stroperresies 2024
Massey Ferguson se 9895-stroper verskyn weer by die jaarlikse stroperresies
Massey Ferguson se bielie 9895 Klas-8-stroper het vanjaar weer sy verskyning by die jaarlikse stroperresies gemaak. Thomas Wait, AGCO SA produkbemarkingsbestuurder, vertel dat die MF9895 Klas-8-stroper die ideale kombinasie van krag, tegnologie en doeltreffendheid is. ՚n Stroper met kragdoeltreffendheid Die stroper het 'n 9,8 liter, sewe-silinder AGCO Power-enjin wat[...]
FENDT: AGCO se spoggerige swart Fendt-stroper staan sy man by Stroperresies 2024
Niks kan ՚n boer keer nie. Die yskoue Stroperresies 2024 het weer bewys dat daar nie een ding is wat boere kan weghou van die opwinding en afwagting vir die langverwagte dag om te sien watter stroper koning gaan kraai nie. AGCO se 8T Fendt-stroper het nie teruggehou nie[...]
VIDEO: New Holland slaan ‘n eersteplek los by Stroperresies!
Derrick Coetzee, produkspesialis by New Holland, is baie opgewonde om te vertel presies wat dit is wat hulle stropers die bobaas-kampioene maak. Hulle het vanjaar twee masjiene ingeskryf; in Klas 6 die CR6.80 en in Klas 8 ons CR7.90-stroper wat 'n Klas 7-stroper is. New Holland maak hulle masjiene[...]
New Holland: Geel-en-blou wen goud by Stroperresies 2024!
Almal droom daarvan om die beste in iets te wees. Vir New Holland is daardie droom ’n werklikheid met die eerste plek wat hulle losgeslaan het by die Stroperresies 2024! Derrick Coetzee, produkspesialis by New Holland, is baie opgewonde om te vertel presies wat dit is wat hulle stropers[...]