MF9895
Massey Ferguson se 9895-stroper verskyn weer by die jaarlikse stroperresies
Massey Ferguson se bielie 9895 Klas-8-stroper het vanjaar weer sy verskyning by die jaarlikse stroperresies gemaak. Thomas Wait, AGCO SA produkbemarkingsbestuurder, vertel dat die MF9895 Klas-8-stroper die ideale kombinasie van krag, tegnologie en doeltreffendheid is. ՚n Stroper met kragdoeltreffendheid Die stroper het 'n 9,8 liter, sewe-silinder AGCO Power-enjin wat[...]