Trekkers
Valtrac skitter by Val Boeredag: Boere bewonder drie staatmaker-trekkers
Die Valtrac-naam is niks minder as legendaries in die landboubedryf nie. Enige boer wat hoor "Valtrac", dink outomaties aan uitstekende kliëntediens, vasbyt-trekkers en bybehore wat skrik vir niks. Die bewondering wat boere vir Valtrac se Valtra-trekkers het, was weer duidelik sigbaar by Val Boeredag. Valtrac se trekkers bespaar boere[...]
Trekker- en stroperverkope daal in Maart 2024
Trekkerverkope van 498 eenhede in Maart is aansienlik (26%) minder as die 676 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope nou 28% minder as verlede jaar. Ses-en-twintig stropers is in Maart verkoop. Dit is 13 minder as die 39 eenhede wat verlede Maart[...]
VALTRA DIE KRAG AGTER RUGANI
՚n Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit ՚n houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie. Die gewildheid van die unieke waardetoevoeging het astronomiese groei getoon vandat Vincent Sequeira en Vito Rugani besluit het nie een wortel uit enige van hulle landerye mag vermors word nie, self dié[...]
Valtrac se veelsydige viersilindertrekker wys sy staal
Valtrac weet: net omdat ՚n viersilinder trekker kleiner klink as sy sessilinder-boeties, beteken dit nie dat hy enigsins terugstaan vir groot take nie. Nee, Valtra se N175 hou kers vas by enige sessilinder en speel selfs vinniger klaar met swaar laai- of kragaftakkerwerk. Die Valtra N175 is vandag die[...]
Baal mooi hooi met Massey Ferguson se pasmaaktoerusting
Massey Ferguson se trekker-en-werktuig-pasmaats het oor die jare diep spore getrap in boerderye regoor SuidAfrika. By die onlangse balerwedstyd by Parys en die Balfour Hooidag is weer bewys dat Massey Ferguson die boer eerste stel deur te dink aan sy gerief, sy werksverrigting en sy beursie. Veeboere kan ook[...]