innovasie en tegnologie

Suinige Case IH-trekkers hou kosteknyptang in toom

Verhoogde koste plaas uiteraard toenemend druk op produsente. Stygende insetkoste is ’n bedreiging vir die volhoubaarheid van kommersiële landboubesighede, want dit noodsaak boere om hoër opbrengste te behaal om dieselfde winsmarge as vorige jare te kan handhaaf. Case IH in Suid-Afrika neem aansienlike behae in sy pogings om boere[...]

Innovasie en tegnologie: Slim oplossings vir uitdagings in landbou

Die meeste Suid-Afrikaanse produsente gaan gebuk onder die gevolge van droogte, en is bekommerd dat die afgelope seisoene ’n voorsmaak bied van ’n toekoms wat deur klimaatsverandering beïnvloed word. En om dinge te vererger, dra onvoorspelbare kommoditeitspryse en ’n immer veranderende ekonomie verder by tot die uitdagings waarmee hulle[...]

0
Go to Top