Trekkers

Die nuwe sessilinder is hier! John Deere se 6140B-kajuittrekker

Hier is krag! Die nuwe 6140B-kajuittrekker is toegerus met John Deere se beproefde sessilinder turboaangejaagde Vlak III-enjin, wat die nuutste John Deere-enjintegnologie insluit. Die 6140B is ՚n uitstekende keuse vir die produksie van graan, hooi en voer, suikerriet, hout en ander gewasse. John Deere Africa Middle East het onlangs[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Meganisasie, Trekkers|Tags: , , |

Massey Ferguson: Meganisasie wat ekonomies sin maak

Massey Ferguson-trekkers bied drie belangrike voordele aan die boer: uitstekende brandstofverbruik, tegnologies gevorderde werksverrigting en naverkopediens wat werklike verhoudings bou. Dit is juis waarom boere soos die Wiggill-familie weer en weer op dié rooi werktuie staatmaak. Cliffed Wiggill boer saam met sy pa, Clive, tussen Vivo en Alldays in[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Meganisasie, Trekkers|Tags: , , |

Spesiaal vir die boer wat wil boer: New Holland-trekkers bied nuwe doeltreffendheid

New Holland Agricultural het ՚n wye reeks trekkereenhede van 27 tot 66 kW om in die vraag van die mark te voorsien. TT3-reeks Die TT3-trekkerreeks is ontwerp na aanleiding van uitgebreide kliëntekonsultasie, terugvoer en insette. Eenvoudig gestel, jy kan sê die TT3 is ontwerp deur boere, vir boere. Om[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Meganisasie, Trekkers|Tags: , , , |

Valtra: ‘n Trekker vir elke boer

Valtrac se verkryging spruit uit die boer se werklike behoeftes. As ՚n boer ՚n sekere taak wil verrig en toerusting daarvoor nodig het, praat hy met Valtrac. Valtrac se standplaas by NAMPO was vanjaar weer ՚n hoogtepunt vir boere, met trekkers te kies en te keur. “Om terug te[...]

By Bianca Pretorius|7th June 2022|Categories: Artikels, Trekkers|Tags: , , , , , , , |
0
Go to Top