TT3-reeks
New Holland kleintrekkerreeks: Klein botteltjies, groot gif!
By die onlangse NAMPO-oesdag het New Holland van hulle kleintrekkermodelle uitgestal om te wys watter opgraderings aangebring is vir 2024. Hierdie reeks strek van 31 kW tot 66 kW en is beskikbaar in 2- en 4-wielaandrywing. Almal het gesertifiseerde rolbeskerming (ROPS) en sondakkies as standaardtoerusting, wat dit veilig en[...]
Spesiaal vir die boer wat wil boer: New Holland-trekkers bied nuwe doeltreffendheid
New Holland Agricultural het ՚n wye reeks trekkereenhede van 27 tot 66 kW om in die vraag van die mark te voorsien. TT3-reeks Die TT3-trekkerreeks is ontwerp na aanleiding van uitgebreide kliëntekonsultasie, terugvoer en insette. Eenvoudig gestel, jy kan sê die TT3 is ontwerp deur boere, vir boere. Om[...]