Valtra A134-HiTech
Valtrac skitter by Val Boeredag: Boere bewonder drie staatmaker-trekkers
Die Valtrac-naam is niks minder as legendaries in die landboubedryf nie. Enige boer wat hoor "Valtrac", dink outomaties aan uitstekende kliƫntediens, vasbyt-trekkers en bybehore wat skrik vir niks. Die bewondering wat boere vir Valtrac se Valtra-trekkers het, was weer duidelik sigbaar by Val Boeredag. Valtrac se trekkers bespaar boere[...]