Smith Power
VIDEO: Smith Power wys Deutz Fahr-trekkers
Deutz-Fahr maak ’n sterk terugkeer na Suid-Afrika met Smith Power aan die stuur. Toe Smith Power die verspreidingsregte van Deutz-Fahr in Suid-Afrika bekom het, was dit veel meer as net die toevoeging van nóg ’n trekkerhandelsmerk tot hul portefeulje. Dit het gedui op die terugkeer van ’n wêreldbekende naam[...]
Van 45 tot 340 perdekrag: Deutz-Fahr bied ’n trekker vir elke boer
Deutz-Fahr maak ’n sterk terugkeer na Suid-Afrika met Smith Power aan die stuur. Toe Smith Power die verspreidingsregte van Deutz-Fahr in Suid-Afrika bekom het, was dit veel meer as net die toevoeging van nóg ’n trekkerhandelsmerk tot hul portefeulje. Dit het gedui op die terugkeer van ’n wêreldbekende naam[...]
VIDEO: Smith Power Kubota se nuutste landboutoerusting by NAMPO Kaap | Dennis van der Merwe verduidelik
Smith Power het by NAMPO Kaap die jongste Kubota produkte aan boere gewys. Dennis van der Merwe, nasionale verkoopsbestuurder van Kubota, verduidelik hoe hierdie oplossings boere se werk meer doeltreffend maak. Hulle stel ook hulle Kubota L47 modulêre trekker bekend. https://www.youtube.com/watch?v=P-bFgOblOG8
Smith Power stel die nuwe Kubota L47 bekend by NAMPO Kaap 2025
Smith Power het vanjaar by NAMPO Kaap 2025 ’n opwindende nuwe toevoeging tot hul produkreeks bekendgestel: die Kubota L47 mini TLB. Ná die groot sukses van die L45, wat vir jare een van hul mees gesogte mini TLB’s was en nou volledig uitverkoop is, is die L47 die natuurlike[...]
Smith Power bult hulle Deutz-Fahr-spiere by Val Boeredag
Tydens die 30ste Val Boeredag vanjaar gehou op 2 Julie 2025, het Smith Power Equipment gewys waarom Deutz-Fahr-trekkers steeds ’n voorloper in die landboubedryf is. Die indrukwekkende demonstrasie van hulle trekkers het boere verstom met die trekkers se krag, gevorderde hidrouliese vermoë, en doeltreffende koste van eienaarskap en onderhoud.[...]