VIDEO: Smith Power Kubota se nuutste landboutoerusting by NAMPO Kaap | Dennis van der Merwe verduidelik

DSC00579
Smith Power het by NAMPO Kaap die jongste Kubota produkte aan boere gewys. Dennis van der Merwe, nasionale verkoopsbestuurder van Kubota, verduidelik hoe hierdie oplossings boere se werk meer doeltreffend maak.
Hulle stel ook hulle Kubota L47 modulêre trekker bekend.