Smith Power
VIDEO: The Linhai Rustler M170 quad bike by Smith Power Equipment
Get where you need to go, quickly with the Linhai Rustler M170 quad bike. This bike is built small and easy to handle. With a load capacity of 75 kg it is the perfect starter bike for your children or rough terrain vehicle for your farm employees. Zig Zag[...]
Smith Power verf SA oranje
Die kleur van vooruitgang is oranje – en Smith Power Equipment is stadig maar seker besig om Suid-Afrika oranje te verf. In 2000 het die maatskappy die verspreider van Kubota in Suid-Afrika geword en die oranje masjiene geniet nou 8% markaandeel in die tawwe trekkermark. Dit is merkwaardig, veral[...]
Stap saam deur NAMPO
Daar was ‘n magdom hoogtepunte op ons NAMPO-roete en ons gaan oor die volgende paar weke poog om soveel as moontlik uit te lig. JOLT, die nuwe plaaslike elektriese plaasbakkie het verseker aandag getrek. Maar kom stap gerus saam met ons deur NAMPO. Agrico is besig om sy eie[...]
Smith Power Equipment bied veelsydige oplossings vir Laeveldboere
deur Lindi Botha NAMPO Standplaas: E22 d-f, E23, E36a Goeie produkte en goeie diens is ‛n wenresep wat Smith Power Equipment in Nelspruit noukeurig toepas. Die tak het in Maart oopgemaak en is ideaal geleë om die streek se boere te dien met landboumasjinerie. Smith Power Equipment hou ‛n[...]