Lemken
Besoek LEMKEN by NAMPO 2022
LEMKEN is opgewonde om jou by NAMPO te sien by Standplaas A8 en A9. Van hulle staatmakermasjiene is hulle saadbedvoorbereiders (Rubin en Karat), Solitair-planters en Azurit-mielieplanter. Lees ook meer oor al LEMKEN se masjiene by: https://http://proagri.co.za.www43.cpt3.host-h.net/?s=lemken Kontak Karel Munnik by 082-412-2577 of k.munnik@lemken.com, of Blackie Swart by 082-404-9651 of b.swart@lemken.com vir[...]
Wat is nuut? Landboutegnologienuus vanoor die wêreld
(Foto deur wbcsd.org) EMotive vra skarefinansiering vir elektriese alleterreinwerktuigdraer Emotive, ՚n Britse maatskappy, span skarefinansiering in om hulle prototipe elektriese werktuigdraer, wat geen uitlaatgasse vrystel nie, tot die voorproduksiestadium te voer, gereed vir demonstrasies en produksie in lisensie. Die draer, bekend as die Scarab, kan met voorste en agterste[...]
Koop ’n LEMKEN-planter vir gemoedsrus, betroubaarheid en naverkopediens
Vir die beste tegnologie, eenvormigste plantdiepe en presiese saadspasiëring is ’n LEMKEN-planter net die ding. Boonop is enige LEMKEN-werktuig onwrikbaar sterk. Die LEMKEN Solitair 9-planter is die grootste en veelsydigste fynsaadplanter in die land wat koring, gars, lusern, voersorghum, boontjies, tef en selfs sojabone kan plant. Die Solitair 9-planter[...]
LEMKEN Azurit-mielieplanter
LEMKEN SA het by NAMPO Virtueel die hoë-tegnologie Azurit-mielieplanter waarna Suid-Afrikaanse boere al lank uitsien bekendgestel. Gaan kyk gerus hier hoe lyk die planter in aksie en lees hier https://http://proagri.co.za.www43.cpt3.host-h.net/lemken-verskuif-plantergrense-met-die-azurit/ meer oor die planter. Besoek ook LEMKEN by NAMPO Virtueel.
Wen met LEMKEN: Beesboer breek nuwe grond met sy Karat
Tweeduisend beeste eet baie voer. Niemand weet dit beter as Danie Goosen van die DDP-voerkraal tussen Memel en Vrede nie. Op Bergplaas word daar bontgestaan om by te hou met die produksie van kuilvoer en hooi tussen die berge in kort plantvenstertye. Gelukkig het LEMKEN op die plaas geland[...]