Lemken
LEMKEN beïndruk boere met die nuwe Rubin 10
By NAMPO kon boere die nuwe Rubin 10-skottelkombinasiewerktuig ontmoet, maar by Val Boeredag was die masjien in aksie en boere kon die werking bewonder. Christo Prinsloo van LEMKEN SA sê die Rubin 10 vervang die Rubin 9. Hy sê die veranderings begin sommer heel voor: “Die Rubin 10 se[...]
LEMKEN sê: ’n Duisend dankies
“Ons is dankbaar dat ons boere die waarde van kombinasiebewerking en die LEMKEN-manier van grondvoorbereiding ingesien en die voordele daarvan aangegryp het,” sê Karel Munnik, bestuurder van dié Duitste vervaardiger se kantoor in Suid-Afrika. Die 1 000ste LEMKEN, sedert die vestiging van die plaaslike kantoor in 2012, is so[...]
Stap saam deur NAMPO
Daar was ‘n magdom hoogtepunte op ons NAMPO-roete en ons gaan oor die volgende paar weke poog om soveel as moontlik uit te lig. JOLT, die nuwe plaaslike elektriese plaasbakkie het verseker aandag getrek. Maar kom stap gerus saam met ons deur NAMPO. Agrico is besig om sy eie[...]
LEMKEN tem Afrika……en bou ons kosbare grond
Jy kan net uit die grond uithaal wat jy insit. Dit is die beginsel wat Pieter Nortjé, bekende sitrusboer van die Sondagriviersvallei, handhaaf met sy uitgebreide sitrusboerdery en ook sy graanafdeling. Onder die sitrusbome word die grond gevoed met ‛n deurlopende proses van grondbedekking (mulching) en middels vir die[...]
Dít is waarom boere LEMKEN gebruik
LEMKEN het in ‘n baie kort tydjie ‘n huishoudelike naam geword in Suid-Afrikaanse landbou. Die afgelope jaar het ProAgri op verskeie plase gaan kuier waar LEMKEN ‘n tuiste gevind het. Hier is ‘n paar van die redes waarom boere blou gekies het: Grondvogbewaring en suurstof vir plante (Karat-tandkombinasiewerktuig) “Ons almal lewe uit die grond en eindig in[...]