JOLT
Kanna maak boere se drome waar
Elke ding wat Kanna Industries maak is daarop afgestem om die boer se lewe makliker en sy wins meer te maak. Kanna bly ook agterna in aanraking met kliënte om te hoor hoe hulle werktuie presteer en deurlopend verbeteringe aan te bring. So is die skaapvervoerband wat dosering, mikskeer[...]
Stap saam deur NAMPO
Daar was ‘n magdom hoogtepunte op ons NAMPO-roete en ons gaan oor die volgende paar weke poog om soveel as moontlik uit te lig. JOLT, die nuwe plaaslike elektriese plaasbakkie het verseker aandag getrek. Maar kom stap gerus saam met ons deur NAMPO. Agrico is besig om sy eie[...]
Ry teen 10 sent per kilometer!
‛n Splinternuwe plaaslik vervaardigde tweewiel- of vierwielaangedrewe bakkie vir al jou plaasrywerk gaan op NAMPO vertoon word. Die bakkie, met die blitsnaam, JOLT, se topspoed is 110 km/u, hy spog met allemintige wringkrag van 500 Nm, het amper geen onderhoud nodig nie, kan ‛n vrag van 750 kg dra[...]