JOLT bakkie
Ry teen 10 sent per kilometer!
‛n Splinternuwe plaaslik vervaardigde tweewiel- of vierwielaangedrewe bakkie vir al jou plaasrywerk gaan op NAMPO vertoon word. Die bakkie, met die blitsnaam, JOLT, se topspoed is 110 km/u, hy spog met allemintige wringkrag van 500 Nm, het amper geen onderhoud nodig nie, kan ‛n vrag van 750 kg dra[...]