Rumax
Rumax se sakpasmengers laat jou voerrekening sak
“Jy kan baie goed op my plaas kom vat, maar nie my Rumax konsentraatmenger nie,” sê Carlo Nortje van Loxton. Hy het uitgewerk dat hy oor die afgelope sewe maande sedert hy die menger aangeskaf het, 22 dae van sy eie tyd bespaar het. Vroeër moes sy werkers die[...]
Ry teen 10 sent per kilometer!
‛n Splinternuwe plaaslik vervaardigde tweewiel- of vierwielaangedrewe bakkie vir al jou plaasrywerk gaan op NAMPO vertoon word. Die bakkie, met die blitsnaam, JOLT, se topspoed is 110 km/u, hy spog met allemintige wringkrag van 500 Nm, het amper geen onderhoud nodig nie, kan ‛n vrag van 750 kg dra[...]