Kanna

Herwin jou plaas met Kanna se Bostop-roller

Die probleem: Bosindringing beroof boere van baie hektare weiding en dit is duur en moeilik om te stuit. Spuit jy, dan spuit jy alles dood – ook die nuttige gras wat jy wou behou. Die oplossing: Kanna Industries se vernuftige Bostop-gifroller maak ontbossing maklik, bekostigbaar en doeltreffend. Dit werk[...]

By Specialist Writer|21st September 2020|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Kanna bied aan: Wolboere wen met Willa se wenwerktuie

Die eerste en belangrikste beginsel in die ontwerp van Willa Nolte van Kanna Industries se werktuie is dat dit presies aan die uitgesproke vereistes van die boer moet voldoen. Daarom praat hy voortdurend met boere om te verneem hoe hy hulle werk nog makliker kan maak. Hierdie gesprekke en[...]

By Specialist Writer|16th September 2019|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
Go to Top