wolpers
Kanna man dan nie skaapwerk makliker maak nie?
Beter, makliker, gouer, meer doeltreffend en bekostigbaar – dit is die mikpunte van Kanna, die vernuftige ontwerper en vervaardiger van toerusting wat die boer se werk flink laat vlot, sy lewe makliker en sy boerdery meer winsgewend te maak. Dit is ook geen wonder nie, want al Kanna se[...]