Landboutegnologienuus

Landboutegnologienuus: Koeie kry robotkelners!

Outomatiese melkmasjiene is nou al ՚n geruime tyd op plase doenig, maar nou het GEA ook ՚n outomatiese voermasjien, genaamd DairyFeed F4500, ontwikkel. Voer is die grootste kostefaktor in die bestuur van ՚n plaas. Die gehalte, voertye en optimalisering van gemengde rantsoene vir elke groep koeie is deurslaggewend vir[...]

By Annemarie Bremner|8th November 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: |

Wat is nuut? Landboutegnologienuus vanoor die wêreld

(Foto deur wbcsd.org) EMotive vra skarefinansiering vir elektriese alleterreinwerktuigdraer Emotive, ՚n Britse maatskappy, span skarefinansiering in om hulle prototipe elektriese werktuigdraer, wat geen uitlaatgasse vrystel nie, tot die voorproduksiestadium te voer, gereed vir demonstrasies en produksie in lisensie. Die draer, bekend as die Scarab, kan met voorste en agterste[...]

By Annemarie Bremner|15th February 2022|Categories: Artikels, Nuus, Wiele|Tags: , , , , |
0
Go to Top