Deutz-Fahr-trekker
Van 45 tot 340 perdekrag: Deutz-Fahr bied ’n trekker vir elke boer
Deutz-Fahr maak ’n sterk terugkeer na Suid-Afrika met Smith Power aan die stuur. Toe Smith Power die verspreidingsregte van Deutz-Fahr in Suid-Afrika bekom het, was dit veel meer as net die toevoeging van nóg ’n trekkerhandelsmerk tot hul portefeulje. Dit het gedui op die terugkeer van ’n wêreldbekende naam[...]
Deutz-Fahr se nuwe 6130W Profi-trekker is in SA: Boere kry nou nog meer!
Binnekort sal boere ’n nuwe groen trekker, perfek vir alledaagse werk op die plaas, in Suid-Afrika sien. “Die trekker is eenvoudig, maklik om te gebruik, betroubaar, sterk en beskikbaar teen ’n redelike prys,” sê Giuseppe Tufano, uitvoerende direkteur van SDF (SAME Deutz-Fahr), oor die 6130W Profi-trekker van Deutz-Fahr. Kempston[...]