alpakka-boerdery
Alpakka-boerdery in Afrika is g’n wolhaarstorie
Alpakka-boerdery klink soos ՚n bedryf wat slegs in die buiteland kan floreer; dalk in plekke soos Suid-Amerika. Tog, al is dit nie ՚n bedryf waarvoor Suid-Afrika bekend is nie, is daar sommige boere wat dit geïdentifiseer het as ՚n unieke praktyk wat die moeite werd is. Dietmar Keil en[...]