hoender

Pekelregulasies gaan lei tot prysverhogings en werkloosheid

Die hofuitspraak oor pekelregulasies in hoender gaan tot groot gevolge lei soos prysverhogings en werkloosheid. Die Noord-Gauteng se hooggeregshof het SAPA (Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging) se aansoek van die hand gewys met betrekking tot die hoeveelheid pekelwater wat in hoender gespuit mag word. Dit beteken dat die hoeveelheid pekel wat in[...]

By Benine Ackermann|30th September 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Nuwe pekelregulasies kan hoender onbekostigbaar maak

Regulasies op pluimveeprodukte wat deur die Departement van Landbou gepubliseer is, kan hoender onbekostigbaar vir arm mense maak, sê Kevin Lovell van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA). Hy sê dit gaan die plaaslike sektor vir pluimvee verklein, die verwerking van sojaboon verswak en dit gaan werkloosheid verhoog.Kevin sê: “Al die[...]

By Benine Ackermann|29th April 2016|Categories: News|Tags: |

Hoenderroompotjie

Lewer 8 porsiesolie om in te braai2-3 groot uie, in ringetjies gesnyknoffel na smaak, fyngedruk25 ml appelkooskonfyt14-16 hoenderporsies250 g spekvleis, gekaptiemie, roosmaryn, sout en varsgemaalde swartpeper na smaak250 ml witwyn200-400 ml water16 baba-aartappels300 g babawortels300 g geel vlapampoentjies, gehalveer300 g groen vlapampoentjies, gehalveer1 kg pekeluie250 g sampioeneSOUS1 liter room60[...]

By Benine Ackermann|9th February 2016|Categories: Recipes|Tags: , |
0
Go to Top