veediefstal
Rooivleisboer is nie vir sissies nie! RPO Gauteng deel hoe, wat en waar.
“Ek het ’n grappie op ChatGPT gesoek oor rooivleis, maar ek kon nie een kry nie. Rooivleis is ’n ernstige saak.” Só sê Willie Clack, van Unisa Departement van Penologie, by die onlangse RPO Gauteng-kongres. Die Rooivleisprodusente-organisasie verseker die beskerming en bevordering van die belange van kommersiële rooivleisprodusente binne[...]
Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys
Volgens die RPO se Nuusbrief moet die ekonomiese impak van veediefstal met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word. Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens[...]
Veediefstal styg met 8,8%
Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ‘n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal. Die nasionale misdaadstatistieke wat op 24 Oktober 2017 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens[...]
Ses verdagtes in hegtenis vir veediefstal in Oos-Vrystaat
Goeie samewerking tussen boere en lede van die Polisie op Reitz het die naweek bygedra tot die arrestasie van ses verdagtes, waarvan sommige verkeers- en munisipale beamptes is, in verband met veediefstal. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting, volg die arrestasies na ’n saak van veediefstal twee weke gelede[...]
Meer vee teruggevind in die Vrystaat
Dit wil voorkom asof meer vee die afgelope tyd deur boere en die SAPD teruggevind word. In die geval van beeste is dit 28,73%, skape 29,51%, bokke 36,36% en perde/donkies 46,87%. Hiermee deel die VKB/VL Veiligheidslessenaar die provinsie se syfers vir Oktober tot Desember 2016 ten opsigte van vee[...]