vee gesteel
Ses verdagtes in hegtenis vir veediefstal in Oos-Vrystaat
Goeie samewerking tussen boere en lede van die Polisie op Reitz het die naweek bygedra tot die arrestasie van ses verdagtes, waarvan sommige verkeers- en munisipale beamptes is, in verband met veediefstal. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting, volg die arrestasies na ’n saak van veediefstal twee weke gelede[...]