RPO Gauteng
Rooivleisboer is nie vir sissies nie! RPO Gauteng deel hoe, wat en waar.
“Ek het ’n grappie op ChatGPT gesoek oor rooivleis, maar ek kon nie een kry nie. Rooivleis is ’n ernstige saak.” Só sê Willie Clack, van Unisa Departement van Penologie, by die onlangse RPO Gauteng-kongres. Die Rooivleisprodusente-organisasie verseker die beskerming en bevordering van die belange van kommersiële rooivleisprodusente binne[...]